Edie McClurg

Edie McClurg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
McClurg in 2007

Geboortenaam Edith Marie McClurg
Geboorte 23 Julie 1951 (1951-07-23)
Kansas City, Missouri, Verenigde State
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1976–
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edie McClurg (gebore 23 Julie 1951) is 'n Amerikaanse akteur en komediant. Sy is veral bekend vir haar rolle in TV-reekse, maar sy het ook in 'n paar suksesvolle rolprente gespeel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy